Beschrijving
Dit is wat Rooibaard zelf over hun ”Kwaadbaard” zegt…..
HY BRAND BLOEDROOI
As jy Kwaadbaard geëet het mag jy maar huil, dis OKAY. Bel die brandweer! Los die toiletpapier en kry gevriesde wetwipes! Moenie die goed eet nie, dit brand meer as deepheat op jou klokke. Dit is die kwaad in die lewe wat geterg is in ‘n hok met ’n stok, en dan losgelaat word. Moenie grappies maak en dit op jou vriend se brandewyn glas se rand smeer nie, hy gaan huistoe gaan en nie meer saam kuier nie. Smeer dit eerdeer aan jou skoonma se wynglas…
Beoordelingen
Er zijn nog geen beoordelingen.